About Us

Miekeraai challenges societal norms in fashion. We are reforming the common perception that being fashionable is expensive by bringing all the latest fashion trends to you at an affordable price. We aim to inspire everyone to also be "Modemal". Our products are of exceptional quality that would make anyone's head turn. Earrings, hair clips, scarves, and everything in between can be found at Miekeraai. 

 

Miekeraai daag die modenorms van die wêreld uit. Ons hervorm die persepsie dat dit duur is om in die mode te wees deur al die nuutse modebykomstighede teen ’n bekostigbare prys na jou toe te bring. Ons wil almal inspireer om ook Modemal te wees. Ons produkte is van uitstekende kwaliteit en genoeg om enige iemand se kop te laat draai. Oorbelle, haarknippe, serpe en alles tussenin kan by Miekeraai gevind word.

 

Love

Miekeraai herself

xoxo